Beautiful Beach View Wooden 6 Sleeper

Beautiful Beach View Wooden 6 Sleeper

Wietz

Last login

Over a month

Member since

August 2018


Want to contact this member?

Start your two-week free trial to chat to other members

Send a message

Do you like what you see? Then contact this member to see when their home is available

Enter your preferred trip dates


Next
Choose your preferred way to travel
Add personal message and send

Not available

1

Not available

1

Added to shortlist

This home is in your shortlist. To access your shortlist click the icon in the navigation

Add to shortlist

This home is not yet in your shortlist

3 Bedrooms
Sleeps 6
2 Bathrooms

About our home

Seenkaros (Forest Log home) is in die stil dorpie Palm Beach geleë, net 20 km vanaf Margate en 14 km
vanaf Wild Coast Sun.
Hierdie 6 slaapplek selfsorg houthuis het 3 slaapkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het
'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het „n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, elektriese
ware,wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n 50 “inch” TV met DSTV.
Die ruim houtdek het 'n rotang sitkamerstel, patio stel, gasbraai geriewe en ongelooflike see-uitsigte.
Daar is parkeerplek vir 2 voertuie onder die eenheid.
Die kompleks bestaan uit 31 huise met 24 uur sekuriteit, en bied toegang tot gemeenskaplike geriewe
soos 'n swembad, braai-area en kuierarea.
Palm Beach is 'n groot, ongerepte stuk kuslyn en net 400m weg van die kompleks af.
Dit is perfek vir lang wandelinge, snorkel, swem en visvang.
Die Mpenjati Wildreservaat het lekker voetslaanroetes vir avonturiers.
Daar is 11 top gholfbane tussen Port Edward en Illovo.

Features

Swap availability

White
Open to offers
Green
Available
Red
Not Available

Where is it?

You may also like